.

Hier Kom Die Bokke Lyrics

Chorus
Hier kom die bokke -- hier kom die bokke -- hoes
Hier kom die bokke -- hier kom die bokke -- hoes
Hier kom die bokke -- hier kom die bokke -- hoes
En die manne van die hane - kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die iere - plant net blomme by hul vure

En die manne van die rose - speel soos manne met narkose
En die manne van die wallis - het nie clue nie waar die bal is

En die manne van die kiwi - het nie meer wind nie ,net 'n wee-wee
En die manne van die aussies - is getoor met tokolossie
Ja die manne van die hane - kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die skotte - hul draai net heel tyd in die rondte

Chorus
Hier kom die bokke -- hier kom die bokke -- hoes
Hier kom die bokke -- hier kom die bokke -- hoes
Kom nou bokke maak nou seker
Hier kom die bokke -- hier kom die bokke -- hoes
Hier kom die bokke -- hier kom die bokke -- hoes
Bring vir ons die wereld beker

Cha -- cha bokke -- cha -- cha bokke
Cha -- cha bokke ebayete
Vebo -- gogo -- yebo -- gobo
Bring nog n drie van steve tswete
Report lyrics
Top Leon Schuster Lyrics