.

Ons Belofte Aan Mekaar Lyrics

Ontou jy nog, ons beloftes
Twee spore wat dieselfde pad begin
Die saam besluit om een te wees
Lief te hê en getrou te wees
Met my hand styf in joune
Ek wil langs jou lê elke môre
Ek wil jou vashou elke nag
Onder sterre oor ons drome waak
En saam ons kinders groot te maak
'n Wens, my laaste wens

Koor:

Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
Want ek wil oud word saam met jou
'n Leeftyd is nie genoeg nie
En vir ewig is te min vir my
Dis 'n eindelose wentelbaan
Ek en jy en 'n lewe saam vir nou
En een vir altyd
Koor:

Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
Want ek wil oud word saam met jou
Report lyrics
Bly By My (2010)
Bly By My Tsitsikamawoud Daar Ons Belofte Aan Mekaar Tingeling Flying On The Wings Of Tenderness Adijy Adijou Herinnerings Aan Jou Engelse Rock Melody - I Love A Rainy Night / Green Door / Rock And Roll Is King / I Can See Clearly Sal Jy Onthou Vergeet Om My Te Vergeet / Onthou Om My Te Onthou Shambala Waar Is Jy? Afrikaanse Keurspel - Ruiter Van Die Windjie / Umfaan / Huisie By Die See / Harlekyn Nader Aan Jou Kyk Die Lewe In Die Oe Somewhere Between Duet Met Steve Hofmeyr Sunflowers Just When I Needed You Most Green Eyed Angel Blanket On The Ground Some Days Are Diamonds You're My Best Friend The Part Of Me That Needs You Most