.

My hart sing van liefde Lyrics

My Hart Sing Van Liefde lyrics by Dana Winner
Ek sit by my venster en hunker na jou
Verlangend toe ek na die hemel so blou
Die wind se gesuis breng n boodskap
na my van n liefde wat nooit sal vervlou
Ek wil aan jou se hoe dat ek oor jou voel
Ek sagkuns my hand deur jou hare streel
En sou ek n soentjie of twee van jou steel
Sal jy weet wat ek daarmee bedoel
My hart sing van liefde
ek sing van geluk wat ons saam zal bring
My hart sing van liefde
want liefde het ek nou gevind
Tesame stap ons deur die aandskemering
Net ek en jy in n wereld so mooi
Die maan het die sterre na ons twee gebring
om vir ons van die liefde te sing
My hart sing van liefde
ek sing van geluk wat ons saam zal bring
My hart sing van liefde
want liefde het ek nou gevind
Tesame stap ons deur die aandskemering
Net ek en jy in n wereld so mooi
Die maan het die sterre na ons twee gebring
om vir ons van die liefde te sing
My hart sing van liefde
ek sing van geluk wat ons saam zal bring
My hart sing van liefde
want liefde het ek nou gevind
Report lyrics