.

Die Beterkant Lyrics

Self konsentrasie is nie die antwoord op die vrae wat in jou woed
Soek groener weivelde waar al jou leë gedagtes soos `n voetspoor kan verdwyn

Verdryf die leë gevoel wat jy ervaar in eensaamheid
En sien die beter kant van wat die lewe bied
Al is dit moeilik om te vergewe met die wraak wat jy wil neem
Moet jy die haat diep in jou hart op soveel wyses met die waarheid skoon laat was
Verdryf die leë gevoel wat jy ervaar in eensaamheid
En sien die beter kant van wat die lewe bied
Report lyrics
Top Winterstasie Lyrics