.

Gooi Jou Arms Om My Lyrics

Vaughan Gardiner - Gooi jou arms om my

Jy...lyk so mooi vanaand.
Met 'n 1000 kerse wat hier om jou brand.
En jy...het dit reggekry om my asem weg te slaan.
Nou begin ons lewe saam.
Koor:
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy's lief vir my. Net vir my.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.

Jy...kyk so diep deur my.
Ek weet die dinge van 'n kind is nou verby.
Sê my...sal 'n 1000 jaar genoeg wees om te sê.
Hoe diep my liefde vir jou lê.
Koor:
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy's lief vir my. Net vir my.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.

Jy lei my, en dra my.
Mag daar nooit iets wees wat ons skei.
Ek sal vir altyd by jou bly.

Koor:
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy's lief vir my. Net vir my.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.
Koor:
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy's lief vir my. Net vir my.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.
Report lyrics
Wie Ek Is (2009)
Vir Altyd (Na Na Na) Vêr Van Jou Wie Ek Is Gooi Jou Arms Om My Beter Sonder Jou Wat Jy Aan My Doen Kom Terug Na My Altyd Was Dis Hoe Jy Nothing I Won't Do Sonder Jou Jy Kan Glo
Top Vaughan Gardiner Lyrics