.

Ek Wil Lyrics

Ek wil n lied sing
dat alles omskryf
Die klank van die stilte
In die sosusvlei
Ek wil ry in die Karroo
En die son sien sak
Ek wil drie mooi susters
Wat daar op my wag
Ek wil n resensent
Wat oor my skryf
Hoe lekker ek sing
So los uit my lyf
Ek wil alles en niks
Saam en solo
Ek wil voel soos n walvis
In die Limpopo

Ek wil....Ek wil....Ek wil
Dat al die mense
Heel die wereld van my hou
Ek wil naar Parys
En ek wil .........................

Ek wil reis rond die wereld
Om huis toe te gaan
Ek wil praat met n vreemde
Om myself te verstaan
Ek wil n plek in Infanta
n Kasteel in die lug
Ek wil woon in n dorp
Met die naam van geluk
Ek wil leef soos n held
In n wonderlik boek
Veg met n monster
En vind wat ek soek
Ek wil musiek hoor
......Wat my raak
Ek wil lief wees
Vir wie my haat

Ek wil....Ek wil....Ek wil
Ek wil dat al die mense
Heel die wereld van my hou
Ek wil naar Parys..... in die Vrystaat
En ek wil .........Ek wil met jou trou
Ek wil leef van die lug
Loop langs die strand
Ek wil lees wat die lyne
Vertel in jou hand
Ek wil jou nie besit nie
Ek wil jou nie hê
Ek wil saam met jou loop
Ek wil langs jou lê

Ek wil....Ek wil....Ek wil
Dat al die mense
Heel die wereld van my hou
Ek wil naar Parys en
Ek wil nie dood nie en.....
Ek wil Bobotie
En ek wil dit nou....en ek.....
Ek wil met jou trou
Report lyrics
Demo's Deel 01 (2008)
Waar Staan We Nu Voltaire Minder Meer Tao Kloofstraat Ek Wil Ons Mors Ons Tyd Sout Van Die Aarde Koning Van Je Tijd Nachtlied Vaarwel Modigliani Vallei