.

Trein na matjiesfontein Lyrics

Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daars 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Die trein na Matjies fontein.
Ou Milly se stoomkoperketeltjie blink, halfpad deur die droƫ karoo.
Met die Kimberley se spoor ver agter haar, en die son wat lag hoog bo.

Ou Milly se stoomkoperketeltjie blink, langs die blinkgetrapte spoorlyn.
Aan die een kant wag die Gamkaberge en daar voor wag Matjiesfontein.

Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daars 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Die trein na Matjies fontein.

Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daars 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Die trein na Matjies fontein.
Ou Milly se stoomkoperketeltjie blink, en my hart klop saam op die spoor.
Want iemand wag al daar op my,in my hart kan ek haar hoor.

OuMilly se hart klop ook bly saam met my, op die blinkgetrapte spoorlyn.
Want iemand wag al daar op my en die trein na Matjiesfontein.

Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daars 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Die trein na Matjies fontein.
Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daars 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Die trein na Matjies fontein.

Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daars 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Daar's 'n trein.
Toe- toe- toe, toe- toe -toe.
Report lyrics
Top Sonja Herholdt Lyrics