.

Timbuktu Lyrics

Kyk, op na die Hemel, weg van jouself af.
Daar anderkant die horison en weet, vir eens in jou lewe, dat ek jou lief het.
Ja, net soos wat jy is.
Sien, wat voor jou staan, dit wat opreg is.
Wat geld nie sal kan koop nie.
En besef, nou is ek joune, en jou vir altyd, sal ek by jou te staan ... want ekkk.
Ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Wys my, wys my die pad ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Glo jy aan verewig, daar waar twee mense, jare by mekaar bly.
Vergeet hoe dit eens was, toe ons nog albei, enkel lopend was.
Want ek, kan my verbeel, jy met jou kierie, en ek'e met my bolla.
En jy noem my, ietsie soos Ma, en ek noem jou Ou Baas.
Ek droom oor daardie dae, want ekkk.
Ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Wys my, wys my die pad ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Kyk my in die oë en sê my wat jy voel vir my.
Dis alles wat jy sal kan kry.
Sê net jy sal bly by my ... want ekkk.
Ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Wys my, wys my die pad ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Ek sal jou volg na Timbuktu.
Waarheen jy ook al heen gaan toer.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Wys my, wys my die pad ek is verward.
Niks sal die kans van ons af vat.
Ek sal die een wees wat jou hand bly vas hou.
Report lyrics
Die Moeite Werd (2011)
My Hele Lyf Soos Die Son Maak Oop Jou Oe By My Dans Timbuktu Die Moeite Werd Wat As? Tyd Om Te Lewe Long Way From Over Lord You Know Wys My Jou Hart Give It To Me Straight Dans