.

Alles Vir My Lyrics

Ek staan vandag soos duisende voor my
Met 'n vuur hier in my hart voor U
Deur al die eeue heen is U naam besing
En saam met engele wil ek ook nou iets bring
My woorde is min, maar hier moet ek begin want U is...
Alles vir my
U is die lied hier op my lippe
U is die naam wat ek bely
U is alles vir my
U's my begin U is my einde
U's my weg U is my lewe

U is alles vir my, en U is genoeg

Ek weet dat U my elke lofsang hoor
Al wil twyfel die geloof in my kom smoor
Solank as wat ek leef sal ek U prys
Tot die dag wat ek ook veilig by U is
My woorde is min, maar hier moet ek begin want U is...
Alles vir my
U is die lied hier op my lippe
U is die naam wat ek bely
U is alles vir my
U's my begin U is my einde
U's my weg U is my lewe

U is alles vir my, en U is genoeg
En U is genoeg
En U is genoeg
U is genoeg vir my
U is, alles vir my
U is die lied hier op my lippe
U is die naam wat ek bely
U is alles vir my
U's my begin U is my einde
U's my weg U is my lewe

U is alles vir my, en U is genoeg
U is genoeg
Report lyrics
Luidkeels (2006)
Kom Jesus Kom Leeu Van Juda Laat Dit Juig God Is Liefde Al Wat Ek Begeer Nogtans Hier Is Ek Sekelmaan Alles Vir My U Hand In Myne Almal Hier Tesaam Die Uur Is Hier