.

Ek's Verlief Op Jou Lyrics

Verlief op jou
Ek wil net heeldag aan jou raak
Jou heeltyd teen my styf vashou
Verlief op jou
Ja ek"s verlief op jou
Die woorde wat ek sê is waar
Jy maak my bene lam en swaar
Verlief op jou

Sonder twyfel in die middel van die donker nag
Brand my liefde vir jou jy maak my bly en heeltyd lag
Sal jy luister en ook verstaan as ek vir jou wil sê
Ek wil vir ewig en vir altyd net by jou kom lê
Jy"s die mooiste blom
Daai glimlag maak my om en dom
Sal jy tog bietjie nader kom
Die mooiste blom

Ja ek"s verlief op jou
Die woorde wat ek sê is waar
Jy maak my bene lam en swaar
Verlief op jou
Report lyrics
Hokaai Stoppie Lorrie (2006)
Wys My Hoe Soek Jou Hier, Soek Jou Daar Hokaai Stoppie Lorrie Breathe Easy I Wish Ek's Verlief Op Jou Heeltemal Niks Kan Ek Maar? Die Lekker Ou Wals Reënboog Samaraj I Want To Know What Love Is Rock Medley: Hysteria; Never Say Never; Rock'n'Roll Dreams Come Through Hungry Eyes Love Hurts Turn, Turn, Turn Tougher Than The Rest Drive