.

Dankie Here Lyrics

Elke mooi ding wat bestaan
Elke vreugde wat ons elke dag beleef
Kom van die Heer
Al die drome wat ons jaag
Elke doelwit waarna ek en jy kan streef
Kom van die Heer
Dankie Here, vir 'n wysie en 'n woord
Dankie Here, want ek leef my volle droom
Dankie Here, vir die vreugde wat dit bring
Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort

Klavier

Elke asem wat ons teug
Elke treetjie wat ons in geloof kan gee
Kom van die Heer
Elke wysheid wat ons leer
Elke ding wat ons van die lewe kan begeer
Kom van die Heer
Dankie Here, vir 'n wysie en 'n woord
Dankie Here, want ek leef my volle droom
Dankie Here, vir die vreugde wat dit bring
Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort
Dankie Here, vir 'n wysie en 'n woord
Dankie Here, want ek leef my volle droom
Dankie Here, vir die vreugde wat dit bring
Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort

Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort
Report lyrics
O My Bokka (2008)
Laat My Lag O My Bokka Terug Na My Geboorteland Adrenalien Have I Told You Lately That I Love You Jy Het My Duisend Maal Belowe Dankie Here Daar's 'n Silwer Rant Soen My Jy Sal Lus Wees Om Te Lewe Jy Lewe Net Een Maal Laat Die Son In Jou Hart Vlieg My Engel Lollipop Se Wiegelied Dis Als Verby - VID by tuisblad Liedjie Vir Jou Ek Mis Jou Soveel - VID by tuisblad Tieketero - VID by tuisblad Dit Is My Pa Se Land - VID by tuisblad Vat My
Top Natasha Joubert Lyrics