.

In Die Hemel Is Die Heer Lyrics

1. In die hemel is die Heer
en sy glans is soos kristal.
Hy's die Heilige van God
en Hy heers oor die heelal.
Refrein:
Daar is mag in Sy woord!
Soos die waters druis sy stem.
Soos die son op die see se blou,
so die rykdom van sy trou.
Want aan U is die mag
en die heerlikheid en krag.
En aan U is die eer
en die lof, want U regeer.
2. Miljoene in gereedheid,
is die eng'le om sy troon.
Verbysterend sy sieraad
en die weelde van sy kroon.

Refrein:

3. Driemaal heilig is die Heer,
Hy wat was en is en kom.
Hy's die Alfa en Omega,
almagtig en verhewe.
Refrein:

4. Aan Hom wat op die troon sit,
en aan die Lam,
die heerlikheid en lof
van nou af en vir ewig.

Refrein:
Report lyrics
Ons Koning Kom! Live! (2009)
Intro: Ons Koning Kom! Ons Koning Kom! Suid-Afrika Vier...Jubeljaar! Why We Worship Hallelujah (Your Love Is Amazing) U Liefdeslied Vir My You're The Air I Breathe In Die Hemel Is Die Heer Freely We Received Jabes Se Gebed Hier Tussen Ons Shine On Me Flood The World Reprise - Medley: 1) Wapenrusting 2) Nuwe Jerusalem 3) Unashamed 4) Nuwe Wyn 5) Jubeljaar 6) Ons Koning Kom Everyday
Top Louis Brittz Lyrics