.

Vergeet My Nie Lyrics

VERGEET MY NIE

Wat sal dit vat om `n 100 myl te loop?
Wat sal dit vat om `n plekkie te herdoop?

Wat sal dit vat om jou hier te kan he, my lief?

Wat sal dit vat...?

Wat sal dit vat om te offer wat jy vra?

Wat sal dit vat om die seer alleen te dra?

Wat sal dit om ons lewe terug te he?

Soos die eerste dat toe jou oe op myne le...

KOOR:

Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan

Vergeet my nie...
Ek`s so alleen, kom bring die reen, en vloei deur my are...

Wat sal dit vat om ons kinders te leer loop?

As ons met hul geskei word deur die dood

Sal jy vir my die Onse Vader bid?

Sal ek en jy Hom altyd eerste sit?

KOOR:

Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan
Vergeet my nie...

Ek`s so alleen, kom bring die reen, en vloei deur my are...

BRUG:

Bewaar jou, bewaar Sy woorde wat jou lei, weer terug na my...

Op my kniee, daar sal jy my kry...

KOOR:

Ek sal by jou staan, sal by jou staan, tot als vergaan

Vergeet my nie...

Ek`s so alleen, kom bring die reen, en vloei deur my are...
Report lyrics
Vergeet My Nie (2007)
Pretoria Bel, Bel, Bel!! Jy Soen My Nie Meer Nie Boerevry Los My Nie Alleen Nie Vergeet My Nie 'n Vrou Staan by Haar Man Somerreën Ek Kom Huis Toe Jolene Will You Be There in the Morning Belinda Carlisle Medley - a) Heaven Is a Place on Earth b) Leave a Light on for Me c) Little Black Book d) We Want the Same Thing I Will Always Love You