.

Toe stop my hart Lyrics

L: Ek het gedroom van "n plek
waar die son nooit gaan set.
Jy was daar in "n tronk
en ek moes jou kom red,
my babie, met als wat ek het, my babie.
J: En ek mis jou vanaand
in hierdie hel van "n plek,
mis jou te veel om te sê.
Ek voel "n mes teen my nek
en my asem raak min, my babie.
Ek vra jou maak gou, my babie.

Refrein: Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou
en in my hart is daar "n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Vers 2
J: Daar was te veel om te sê,
te veel wat jy nie wil weet.
Maar spyt kom altyd te laat.
Ek sou jou nooit kon vergeet.
As ek alles kon terugdraai, babie,
sou ek my wou terugwaai, babie,
L: tot hier by my, soos dit was,
waar ons "n lewe kon bou,
waar ek jou styf vas kon hou.
Maar dis nou flenters en rou.
Op jou sal ek nooit kan opgee, babie.
Dit belowe ek jou, my babie.

Refrein

Brug: Want elke tree saam met jou, my babie,
los ons al die seer agter ons, babie.
Report lyrics
Bonnie en Clyde (2012)
Bonnie en Clyde Rug teen die muur Saam is ons beter We belong Don't you wanna stay? Country strong Toe stop my hart Alone One last kiss In a moment like this Head over heals Call my name Lank lewe die liefde Lay down beside me
Top Lianie May & Jay Lyrics