.

Coca-Cola Nooi Lyrics

Jy het my in die restaurant opgefix.
Jy was besig om milkshakes en omelet's te mix
Toe kom ek in, en sê: "Ek's André"
En toe wil jy weet: "Is jy lief vir my?"
Ek antwoord: "Ek weet nie, ons kyk maar"
"Ek was net op soek na die naaste Wimpy-Bar"
"Ek's joune vir altyd, check jou mate"
En ek scheme by myself: "Maar altyd is 'n lang tyd"

Koor:
Jy's my Coca-Cola nooi, my Nescafé kaffee
Jy het eers geding jy gaan altyd met my mee
My Coca-Cola nooi, my Nescafé kaffee,
En toe jy wou bly, was die antwoord, "Nee"
"Want ek is nie PFP, nee, en ek is nie ANC"
Toe vat ek jou weg na 'n wrede straat,
met graffiti teen die mure en haat
Snags is daar bendes en Polisie wat baklei,
Maar steeds klou jy soos 'n label aan my sy
Some say love, it is a river,
Maar hier is saam wees stomper as 'n razor
"How's your hand ol' mate? Rook nog 'n pyp"
Want die's mos die flip-side van die Fairest Cape
Koor

Jou pa het kom soek na sy derde-oudste dogter
Met 'n mes in sy sak, en 'n lyf vol alcohol
Hulle sê vir hom: "Sy bly daar saam met die digter"
En daai aand moes ons vir ons lewens weghol

Koor
Report lyrics
Mona Lisa: Die Mooiste Love Songs (1995)
Lisa se Klavier Coca-Cola Nooi Liefde uit die Oude Doos Springbokheld Prayer for Port St. Johns Lalie Lady van die Bodorp Die Gypsey in jou oë Atlantis in jou lyf Onder in my Whiskey Glas Mona Lisa Pockets of your jeans Bicycle sonder slot Sweet Freedom Die rooi Kombuis