.

Val Lyrics

Hierdie tye moes heroes bring
hierdie tye moes kinders laat sing
hoekom moes ek die nuus so kry
sonder 'n traan lees hy dit vir my
wat bly oor om te sê as dit stof is wat Hy wil he
wat is dit wat ek moet leer ek vra dit elke keer
want hierdie ding toets my
hierdie ding kan maak dat ek ook val
ek Hoop 7 keer jou werk was klaar
ek glo 7 keer jy was ok
ek bid 7 keer vir jou broers
en 7 keer vir die res
ek sing 7 keer stof vir jou
ek waai elke keer 7 keer
7 keer

want hierdie ding toets my
hierdie ding kan maak dat ek ook val
Report lyrics
Album 3 (2005)
Gee 300ste Maal Vervang Skree! Nie Langer Rol Van Die Dice Al Die Tekens Houtskool Beloftes As Dit Reën Val Teveel Boks Deel Twee Liesl Balans Bel my