.

Jy voltooi my Lyrics

Sonder jou
kan my hart nie klop nie
sonder jou
binne jou le my ander helfte
binne jou

want saam is ons twee een
soos die wolke en die reen
jy is die lig deur my lens
sonder jou is ek n halwe mens

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
want jy's die rede dat ek asem haal?
Ons spore maak een ry,
want jy voltooi my.

My hart aan die ritme van joune vasgemaak
Net die dood is al wat ons kan skei
Net die dood
Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reën
Jy is die lig deur my lens
Sonder jou is ek n halwe mens

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
want jy's die rede dat ek asemhaal
Ons spore maak een ry,
want jy voltooi my.
Waar my kragte te min raak
My asem wil opraak
Is dit jy wat my weer reg op hou
Een vir altyd
en altyd vir een.

Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane

Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,
want jys die rede dat ek asem haal?
Ons spore maak een ry,
want jy voltooi my
Report lyrics
Jy voltooi my (2012)
Om jou pinkie Glo hoop droom Sterrelose hemel Jy voltooi my Soentjie Huppel Opstaan! Stof wat ons agterlaat My vreugde Kaalvoetkind (Met Ruan & Franja) Mensliefding Ek laat jou gaan Skattie Pot se deksel Tel my op (Club Mix) Onthou my Keuses