.

Jy Is Lyrics

Jy Is - Juanita du Plessis

Mag ek vra of moet ek fluister
Wil jy sê of wil jy net luister

Na die vervulling van al ons goue ure

Ek hou van son, ek hou van somer

Jy"s die rede, want ek"s "n dromer

Jy voer my weg na "n plek sonder grense

Refrein:

Waar ek drink uit jou fonteine

Verdwaal in jou woestyne

En jou aan jou hart na my, na my drome lei
Jy kan breek deur al my mure

Baljaar in my riviere

Jy is . . . Jy"s die somer in my jy is

Donker wolke silwer rande

Jy omvou my van alle kante

Jy"s die son in my jy is . . .

Ek is joune en jy is myne
Ek ken die landskap en al jou lyne

Op "n voetpad saam na die onbekende

Refrein

Ek hou van son, ek hou van somer

Jy"s die rede, want ek"s "n dromer

Jy voer my weg na "n plek sonder grense

Refrein

. . . jy is . . . jy is
Report lyrics