.

Laaste Asem Lyrics

Wilmare Rautenbach & Johan Oberholzer

Inleiding
Wilmare.

Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te hê?
Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en sê.
Al wat ek weet is dat niemand, jou so lief sal kry.
Jou so lief sal kry.
As daar 'n woord of 'n begrip was vir wat liefde is.
Sal dit 'n foto wees van wat jy sien in my gesig.
Want wat ek weet is ek het my doel, in jou gekry.

Ja, wat ek weet is ek het my doel, in jou gekry.

Albei

As jy jou laaste uitblaas, wil ek jou hand vashou.
En as ek my laaste woorde sê dan, moet hulle gaan oor jou.
Oh! ... hou vir my, tot die dood ons skei, is joune.
Oh,ho, my laaste asem sal behoort aan jou.

Johan

Ek voel jou liefde op my lippe as jy my so soen.
Maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen.
Gee vraag of woorde en ek het geen nuut, wat ek kan gee.
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my ons weet wat ons wil hê.
En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed.
Jy maak my sterker, maak my beter, deur net jy te wees.

Albei

Oh, ho,ho, oh!
Jy maak my sterker, maak my beter, deur net jy te wees.

As jy jou laaste uitblaas, wil ek jou hand vashou.
En as ek my laaste woorde sê dan, moet hulle gaan oor jou.
Oh! ... hou vir my, tot die dood ons skei, is joune.
Oh! ... my laaste asem sal behoort, aan jou.

Wat het ek gedoen, om jou by my te hê?
Ek het myself in jou gekry ...
Johan

Want, jy maak my sterker maak my beter, deur net jy te wees.

Albei

As jy jou laaste uitblaas, wil ek jou hand vashou.
En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou.
Oh! ... hou vir my, tot die dood ons skei, is joune.
Oh! ... my laaste asem sal behoort aan jou ...

Wilmare.

My laaste asem sal gee.

Johan

Sal ek gee.

Albei

Vir jou.
Report lyrics
Trots Afrikaans, Volume 6 (2012)
Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou Lank Lewe Die Liefde Dans Macarena Mambo Wit Vlag Bring Als Wat Jy Het Die Liefde Los 'n Spoor Laaste Asem My Hart Wil Jou Nie Los Nie Rooi Roos Desiré Draai Om Blou Ballon Ou Klipkerk Gebou Die Trien Dinge Silwer En Goud Met Ringe En Woorde Sonvanger Jy Vat My Hoër My Hart, My Kind
Top Hulle Lyrics