.

Ek Kan Weer in Liefde Glo Lyrics

Jy maak dit, so maklik, om op te staan na al die seer.
Ek sien jou, nou langs my, jy was nog altyd daar gewees.
Gebreekte, beloftes, het my weer op my knieë gedwing.
Verlore, gebroke, maar jy het weer die hoop terug gebring.
Jy't my geleer om weer te glo.
En ek, ek kan weer in liefde glo.
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy.

Ek, ek kan weer asem haal.
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees.
Ek kan weer in liefde glo.

Om my lê, die skerwe, en jy pak alles terug in plek.
Daar's niks meer, verlore.
En nou voel alles weer perfek.
Jy't my geleer om weer te glo.
En ek, ek kan weer in liefde glo.
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy.

Ek, ek kan weer asem haal.
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees.
Ek kan weer in liefde glo.
Jy't my geleer om weer te glo.

En ek, ek kan weer in liefde glo.
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy.

Ek, ek kan weer asem haal.
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees.
Ek kan weer in liefde glo.
Report lyrics
Ek Kan Weer in Liefde Glo (2009)
Ek Kan Weer in Liefde Glo Doen Dit Weer Jakarandakoningin Valskerm Manhattan Blue Dis Daai 20 Minute Jy Gee My Butterflies Toe Kom Jy Real Song Solank Jy Langs My Is A Secret Worth Hearing Ek Wil Jou by My Hê Ek Mis Jou Kom Ek En Jy Waar Is Die Woorde Wat Ek Soek Forever Young