.

Ek Is Lief Vir Die Wêreld Lyrics

LIEFDE KOM, LIEFDE GAAN
DIS 'N BLYWENDE SIRKEL,
WAT ONS NIE VERSTAAN
JARE KOM, JARE GAAN
MY LIEFDE VIR JOU SAL NOOIT VERGAAN
EK IS LIEF VIR DIE WERELD,
EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT MY WARE LIEFDE HET EK REEDS GEVIND
EK IS LIEF VIR DIE WERELD, EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT ONS TROUE LIEFDE SAL ONS ALTYD BIND

JARE KOM, JARE GAAN
DROME VAN GISTER IS NOU REEDS WAAR
LIEFDE KOM, LIEFDE GAAN
MY LIEFDE VIR JOU SAL NOOIT VERGAAN
EK IS LIEF VIR DIE WERELD,
EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT MY WARE LIEFDE HET EK REEDS GEVIND
EK IS LIEF VIR DIE WERELD, EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT ONS TROUE LIEFDE SAL ONS ALTYD BIND

JY IS DIE SONSKYN IN MY LEWE
DIE LIEFDE DIE BLYDSKAP DIE VREUGDE
JY VUL MY LEWE MET JOU LIEFDE
DAAROM HET EK GELUK GEVIND
LIEFDE KOM, LIEFDE GAAN
DIS 'N BLYWENDE SIRKEL,
WAT ONS NIE VERSTAAN
JARE KOM, JARE GAAN
MY LIEFDE VIR JOU SAL NOOIT VERGAAN

EK IS LIEF VIR DIE WERELD,
EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT MY WARE LIEFDE HET EK REEDS GEVIND
EK IS LIEF VIR DIE WERELD, EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT ONS TROUE LIEFDE SAL ONS ALTYD BIND
Report lyrics
Top Groep Twee Lyrics