.

Hillside Lullaby Lyrics

ek bly hier in die dorp waar die treine fluit
& die sjanters nag na nag die treine op
spore skuif
& ek is heel allright
onthou die dag toe jy by my sou bly...
hoe het ons storie toe verder verloop?
Treine wat sjant, treine wat bly
treine wat altyd hier in kringe ry.
droom van my & laat my vry vannag
vanoggend vroeg was daar 'n harde slag
onder by die kant van die railwaybrug
maar als was heel allright
dit is net dat ek so na jou verlang
& in die meantime maak alles my bang
al my woorde lĂȘ leeg in my hand
want my hart slaap by jou waar die treine
sjant.

droom van my & laat my vry vannag
Report lyrics
Beaufort-Wes Se Beautiful Woorde (1998)
Beautiful in Beaufort-Wes Timotei Sjampoe Hillside Lullaby Waarom Ek Roep Na Jou Vanaand Moenie My Vergeet Nie, Dixie Rivier Epitaph