.

Vertel My Lyrics

Praat met my, vertel jou storie.
Hoe jy is in al jou glorie.
Alles, wat my help verstaan.
Doen nou wat jou gelukkig maak.
Hy't verleer op 'n son wat so mooi dan kraak dit alles.
Maak jou van ons bestaan.
Jy weet dat ek luister.

Vertel my alles wat jy wil hê.
Skryf vir my, dit wat jy nie kan sê.
Vertel my, wat in ons toekoms lê?
Wys weer, dat jy my met jou hart begeer.

Vertel my alles wat jy wil hê.
Skryf vir my, dit wat jy nie kan sê.
Vertel my, wat in ons toekoms lê?
Wys weer, dat jy my met jou hart begeer.

Instrumenteel

Wys my die plek wat jou vrede gee.
Dit wat jy uit jou lewe vee.
Jou drome, wat nog voor jou lê.
Dit wat jy d*** as jy net staar.
Gedagtes en wêrelde waarheen jy vaar, alles.
Ek wil dit vir jou hê.
Jy weet dat ek luister.

Vertel my alles wat jy wil hê.
Skryf vir my, dit wat jy nie kan sê.
Vertel my, wat in ons toekoms lê?
Wys weer, dat jy my met jou hart begeer.

Vertel my alles wat jy wil hê.
Skryf vir my, dit wat jy nie kan sê.
Vertel my, wat in ons toekoms lê?
Wys weer, dat jy my met jou hart begeer.
Instrumenteel

Vertel my, dat jy my lief het, wys my.
Hoe sal ek weet as jy nooit ooit, met my deel nie, deel nie?

Vertel my alles wat jy wil hê.
Skryf vir my, dit wat jy nie kan sê.
Vertel my, wat in ons toekoms lê?
Wys weer, dat jy my met jou hart begeer.

Vertel my alles wat jy wil hê.
Skryf vir my, dit wat jy nie kan sê.
Vertel my, wat in ons toekoms lê?
Wys weer, dat jy my met jou hart begeer.
Report lyrics
Top Elizma Theron Lyrics