.

Kopskudkinders Lyrics

Jy glimlag nou so aandagtig
want jy het mos gewen
maar bly nogsteeds te lafhartig
om te kan erken
Jy was al een wat wou deelneem
jy was al een
Mense verander nooit werklik nie
Dis omstandigheid en menslikheid
wat my forseer om so teen die res te besluit

Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak

Intelligensie is gevaarlik werklik dit is
Veral as jy jouself op "n anti-alternatiewe basis
Bevind
jy het die vraagteken
soveel meer produktief en gemaklik
as jy reg langsaan my moet staan
So onophoudelik volgens die stamboom opreg
maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan
Skud
af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker as jou betaalde elektrisi-
teit/Tyd
geld seep en sigarette
is aan ons kant werklik min
maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied
meer op noot kan sing
Ons moet meer kopskud-kinders bring
Ons kan mekaar "n bietjie later aan die slaap sing liefling
maar vir eers moet ons twee net deurnag
Om die wêreld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring
en dat ons wel laaste sal lag.
Report lyrics
Top Die Tuindwergies Lyrics