.

Eendag as ons groot is Lyrics

Was 'n hart te jonk om op 8 jaar oud.
Die woorde te glo uit 'n prinses se mond.
"Vir jou sal ek lief hê tot die dag van my dood".
Dit was waar vir 'n rukkie, maar toe word ons groot.
As ek kon kies sou ek dit oor wou hê.
Ek sal jou my nooit laat uitoorlê.
Jy weet hoe jonger 'n hart, hoe groter die hoop.
Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop.

Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is. ...

Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is ...

Na alles oud, sal ek jou nooit blameer.
Jy was te jonk om woorde te wou keer.
Maar ek weet voor my siel daar was oorgenoeg tyd.
Om te sê, jammer, jy wil 'n belofte wegsmyt.
Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is. ...

Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is ...
Ek verlang na die tye wat lank verby is.
Nou's ons groot, ek mis 'n belofte wat lank reeds verby is.

Was 'n hart te jonk om op 8 jaar oud.
Die woorde glo uit 'n prinses se mond.

Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is. ...

Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is ...
Report lyrics
Vergeet wat jy weet van liefde (2012)
Vergeet wat jy weet van liefde Eendag as ons groot is Sewentien Gebore met 'n stukkende hart Jy's beautiful vir my Voor jy moet gaan Goeie wyn en slegte gewoontes Die klank wat 'n hart maak Sal dit genoeg kan wees Suikerbos Duisend jaar Hart se hongersnood Laat