.

Stoksielalleen Lyrics

Ek vra vir tillie, maar tillie sê sy willie
Miskien wil haar sussie, maar haar sussie issie lussie
Toe d*** ek aan vossie, maar vossie's ookie lossie
Toe smeek ek vir Hannie, maar Hannie s sy kannie
Ek is stoksiel alleen, stoksiel alleen,
Stoksiel alleen op 'n saterdagaand
Hier sit ek stoksiel alleen, stoksiel alleen,
Stoksiel alleen op 'n saterdagaand

Ek gaan na ou fanie, maar fanie hy's nie daar nie
Toe vra ek vir manie, maar manie willie gaan nie
Ek bel toe vir ou thysie, maar thysie het 'n meisie
toe loop ek na gysie, maar gysie hy's nie tuis nie
Ek is stoksiel alleen, stoksiel alleen
Stoksiel alleen op 'n saterdagaand
Hier sit ek stoksiel alleen, stoksiel alleen,
Stoksiel alleen op 'n saterdagaand

En ek wil dans, dans, dans, kan 'n man dan nie
Ooh dans, dans, dans, tot my hemp uit hang
En ek wil dans, dans, dans, op 'n saterdagaand ooh
more staan ek vroeg op om vis te gaan vang
Ek nooi toe vir rheta, maar rheta sê vergeet maar
En wat nou van tant hessie maar dis buite die kwessie
Toe hoor ek by monkey, monkey so nee dankie
Nou wag ek vir kietie, want kietie so sy weet nie

Ek is stoksiel alleen, stoksiel alleen,
Stoksiel alleen op 'n saterdagaand
Hier sit ek stoksiel alleen, stoksiel alleen,
Stoksiel alleen op 'n saterdagaand
Report lyrics