.

Duisend Ure Lyrics

Ek lê hier teen my mure vol van spyt
Ek kyk weer by die donker venster uit
en ek wonder
waars jy heen
Het jy al weer die pad gevat
na 'n koue dorp of rowwe stad
en ek wonder
waars jy heen

Vat die pad oor die brug na my toe
net vir 10 minute hier by my
Kan jy jou verlange proe
Kan ek aan jou hande voel
vannaand

Tot die klippe weer begin rol
Tot die klippe weer begin rol
en jy moedeloos, van alles weghol
en jy moedeloos, van alles weghol
Tot die klippe weer begin rol
Tot die klippe weer begin rol
en jy moedeloos, van alles weghol
en jy moedeloos, van alles weghol

Ek tel dis so duisend ure
Ek lê en kyk heeldag teen my mure
Na die fotos, wat hier hang

Het jy al weer die pad gevat
na 'n koue dorp of rowwe stad
en ek wonder
waars jy heen
Vat die pad oor die brug na my toe
net vir 10 minute hier by my
Kan jy jou verlange proe
Kan ek aan jou hande voel
vannaand

Tot die klippe weer begin rol
Tot die klippe weer begin rol
en jy moedeloos, van alles weghol
en jy moedeloos, van alles weghol
Report lyrics
Top Beeskraal Lyrics