.

Ons kan laat lê Lyrics

Ons kan laatlê [1]
ons kan lepellê [2]
ons kan slaplê [3]
die dag is lui
ons hoef niks te sê
solank jy hier bly
Ons kan wyndrink
ons kan tee skink
oor niks d***
oor niks te baklei
kyk hoe die dag blink
solank jy hier bly

Die prieël hang vol druiwe
jasmyn in die lug
ons voer die duiwe
die wind is n sug
Ons kan stil wees
ons kan lui wees
ons kan stout wees
ons hoef niks te bely
ons kan mal wees
solank jy hier bly

Die prieël hang vol druiwe
jasmyn in die lug
ons voer die duiwe
die wind is n sug
Ons kan laat lê
ons kan lepellê
ons kan slaplê
die dag is lui
ons hoef niks te sê
solank jy by my bly

-------------

[1] laatlê: uitslapen

[2] lepellê: lepeltje-lepeltje liggen

[3] slaplê: ontspannen (uitgeteld) liggen
Report lyrics
Op 'n klein Blou Ghoen (2001)
Op 'n Klein Blou Ghoen Die Taal Van My Hart Liewe Maan Dagreis vir 'n Mens Summertime F.A.K Keurspel Trippe Trappe Trone Sad Lisa Hillbrow Stormy Weather Ons kan laat lê When you call me Sweetheart Brille en Pille Blues Cry (If You Want To) Die vlam