.

Ek Sal Staan Lyrics

Ek was lank in die woestyn
Sonder water, sonder wyn
Met 'n honderdduisend duiwels aan my sy
En almal het gesé
Sy't uiteindelik gaan lê
Vir haar is alles nou verby
Maar ek het stadig teruggeloop
Krom gebuk en afgestroop
My spore lé soos woorde in die sand
En soos jona ingesluk
Uitgespoeg en reggeruk3)
Word ek wakker in 'n helder nuwe land
Word ek wakker in 'n helder nuwe land
jy kan my breek
jy kan my slaan
jy kan my sé dat ek moet gaan
Vat my hoop, vat my bloed
Vat my laaste druppel moed
Ek sal staan
Bring die wind
Bring donderweer
Bring die heelal om my neer
Ek sal staan
Ek sal staan, jy kan maar lag
Ek sal staan, stuur maar die nag
Maar ek sal staan
Report lyrics