.

Tot Die Einde Kom Lyrics

Dis nodig om dit af te lag
Oorvol, die onderwêreld is versadig
My vriende ek het jul lief
Sal bly hardloop en soms vatplek soek
Tot die einde kom!

Is dit so bisar?
Die tronk se hekke het oopgeval
Nie meer simpatie nodig nie
Sal nooit oë toemaak en jou vra nie
Tot die einde kom!
Dis hoekom ons is wat ons is
Sonder 'n meester, soos 'n dief in die nag!

Al die tekens is daar
Brand maar jou brûe
Jou probeer help ou maat, of so iets?
Het hierdie krygslied jou ook bevlek?
Het jy ooit 'n goeie tyd gehad?
Het ons 'n goeie tyd gehad?
Report lyrics