.

Lente in die Boland Lyrics

Daar's 'n dorpie wat ek ken daar tussen die blou berge
En die lower van die eike oor die straat
Dis die land van Adam Tas en Simon van der Stel
Waar die mense van Gauteng soos die Capies kan leer praat
Dis daar waar ek gewot het, ek het daar leer skryf en lees
Maar die meeste van die tyd was ek in 'n party gees
Wie kan die werk verstaan, wie kan die drank weerstaan
As die onderdorp jpou roep vir 'n groot, groot fees
Koortjie:
Dit was lente in die boland, in ons mees gesuipte jaar
Daar was Tassenberg in elke glas, al die hormone het baljaar
Stellenbosch was niemandsland, eksamens ook net om die draai
Maar ons was jonk gewees en ons was dronk gewees
Die hele lewe was 'n bring en braai
In die Akker en Die Dros het ons oor naweke gedrink
en vir vriende en mooi meisies hulle glase vol geskink
Na die riviertjie by Die Laan het ons al steierend gegaan
om te kafoefel en te vry in die lig van die maan
Ek het haar daar ontmoet, sy was so oulik en so soet
Die nooentjie van my drome, ja, dis waar
Nou woon ons in 'n huisie, maar ek onthou nog daardie wysie
Van die gejol en die gefuif van ons beste jaar
Koortjie
Report lyrics
Blou Kombuis (2000)
Lisa se klavier Hartseerland Lente in die Boland Oorlog van die Lem Huisie by die see Liefde uit die oude doos Everybody wants you Johnny is nie dood nie Verslaaf aan ruk-en-rol Paranoia in Parow-Noord Die sommige Ou Tannies-Blues