.

Konings Lyrics

Kom ons vind geloof in mekaar
Kom ons ontdek en kom ons bepaal
Hoe mens liefde ervaar.
Verwyder jou verlede
Ons verbeeldings dwaal
En deurmekaar
En ons is konings
Konings vir 'n dag
Vandag word ons af gesonder
Verwyder ek en jy
'n Faseverandering
Ons moederstad
Waar die gode al dekades baklei
Verwyder jou verlede
Ons verbeeldings dwaal
En deurmekaar
En ons is konings
Konings vir 'n dag
Vandag
Is dit ek en jy
Sonder skuiling in die winter-reën
Dit reën sterre
En die wêreld glimlag
Vandag vir my en jou
Report lyrics
Die Vloed (2010)
Somer Daar Wag Iets Die Vloed Mens Maak My Sterk Konings Silwer Lig Hier Buite Die Figuur Die Skadu Wat Fluister Winter Afrikaans