.

My Sonskyn Lyrics

'n Bietjie van my, bly altyd by jou.
'n Bietjie van jou, sal ek kan vashou.
Tot die wind weer gaan lê.
Tot jy my wil hê ...
Want jy is die een wat my laat glimlag.
Jy is die een vir wie ek moes wag.
Liefde te vind, my hart weer te vind, ja jy.

Ek wil jou optel, ek wil jou vang.
As dit moeilik raak om aan te gaan.
Ek hou jou in my arm ... s, vir altyd.
Ek hou jou in my hart my lief, soos sonskyn.

Want niemand sal verstaan.
My liefde vir jou soos die maan.
My diepste donker bly.
Waar ek jou liefde kry.
My sonskyn.

'n Bietjie van my, bly altyd by jou.
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou.
Tot die wind weer gaan lê.
Tot jy my wil hê ...

Want jy is die een wat my laat glimlag.
Jy is die een vir wie ek moes wag.
Liefde te vind, my hart weer te vind, ja jy.
Ek wil jou optel, ek wil jou vang.
As dit moeilik raak om aan te gaan.
Ek hou jou in my arm ... s, vir altyd.
Ek hou jou in my hart my lief, soos sonskyn.

Want niemand sal verstaan.
My liefde vir jou soos die maan.
My diepste donker bly.
Waar ek jou liefde kry.
My sonskyn.

My diepste donker bly.
Waar ek jou liefde kry.
My sonskyn.
Jy is die een wat my laat glimlag.
Jy is die een vir wie ek moes wag.
Ek wil jou optel, ek wil jou vang.
As dit moeilik raak om aan te gaan.

'n Bietjie van my, bly altyd by jou.
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou.
Tot die wind weer gaan lê.
Tot jy my wil hê ...

Ek hou jou in my arm ... s, vir altyd.
Ek hou jou in my hart my lief, soos sonskyn.

Want niemand sal verstaan.
My liefde vir jou soos die maan.
My diepste donker bly.
Waar ek jou liefde kry.
My sonskyn.

My diepste donker bly.
Waar ek jou liefde kry.
My sonskyn.
Report lyrics
My Sonskyn (2010)
Ek Wil Probeer My Sonskyn As Ek Vra Belowe Niks Foto In 'n Jaarblad Babylove Ek Gaan Jou Mis Storie Van My Hart Happy Dayz As Ek Eendag Oud Is Altyd In Jou Glo Gee Vir My Jou Liefde 'n Liefde Soos Joune
Top Etienne Steyn Lyrics