.

Wilder As Die Wildtuin Lyrics

Daar word gewoonlik slegs twee benodig
Daar word gewoonlik slegs twee benodig
Daar's n pols wat kan ontplof
Wanner laas halsoorkop
'n hartaanval vol domkrag
'n Kop wat stop
'n Kop wat stop
Kom ons raak wilder as die wiltuin
'n Stokou klipharde geraas
'n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem totaal en al die lendelam
Wilder as die wiltuin

Maak liewer jou oë toe
Daar is geen diamante in my hande nie
Dit wat daar is in oorlvoed
'n Ongemaklikste situasie
Ons kan vir ewig eerder, onsself verbeel
Ons kan vir ewig eerder, dieselfde speletjie speel
Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop hierdie nie, hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop hierdie nie
Kom ons raak wilder as die wiltuin
'n Stokou klipharde geraas
'n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem totaal en al die lendelam
Wilder as die wiltuin
Daar word gewoonlik
Slegs twee benodig

Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop hierdie nie

Kom ons raak wilder as die wiltuin
'n Stokou klipharde geraas
'n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem totaal en al die lendelam
wilder as die wiltuin
Report lyrics