.

So eensaam soos die son Lyrics

Wie het jou hart gesteel?
En homself laat verbeel hy's beter
Beter as jy?
Wie het jou toegevou?
Homself rondom jou toegebou?
Jy's beter, beter as hy
Jy kan vergeet van die seerkry
Solank jy vashou aan my
Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry
Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om jou
En niemand hier verstaan jou
Maar jy's vry
Hoekom draai die wêreld
Om en om en om my
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy's so eensaam soos die son
Wie het jou hart gebreek?
Omgedraai en jou verneuk?
Niemand weet, maar jy verdien die wêreld
Wie't jou siel verstaan?
Jou asem tien keer weggeslaan?
Jy's beter as wat hulle jou wil maak
As jy vergeet en vergewe
Sal jy verdien wat jy kry
Jy't soveel vrae
Maar so min antwoorde vir my
Report lyrics