.

Genade Onbeskryflik Groot Lyrics

Genade Onbeskryflik Groot
(Amazing Grace)
Eerste en laaste vers (soos gewysig) met erkenning aan die Liedboek.
Verse 2, 3, en 4 woorde deur Andries Combrink.
Wysie: Liedboek (LB) 510.
Genade, onbeskryflik, groot
Het U aan my bewys:
Verlore mens - 'n wegloopkind -
Weer in die Vaderhuis.

Genade, lê U hand op my,
Ek word U eie kind;
U skenk genade, U gee lig:
God het my Self bevry.
Genade, vul my met u Gees,
Gee hoop, gee krag, gee moed,
Geloof en liefde, het ek nou;
Geen twyfel meer en vrees.

U Heer, vergroot my grondgebied,
Ek wil nou vir U werk;
Meer doen as wat 'n mens kan d***,
Want U laat dit geskied.
Genade, onbeskryflik groot:
Daar's fees, ek is weer tuis!
U Seun bring my - verlore mens -
Weer in die Vaderhuis.
Report lyrics
Voetspore (2011)
Blye Versekering Ek Vertrou Alleen Op Jesus Doen Slegs U Wil Heer Hoe Groot Is U Sendinglied Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom In Die Blomtuin O Heer My God Hou Die Oë Op Jesus Saggies En Teer Bly By My Heer Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus Daar's 'n Dierbare Kruis Genade Onbeskryflik Groot Lei Lieflik Lig Magaliesburgse Aandlied