.

Land Van 'n Duisend Mere Lyrics

Die ryp het gaan lê
deur die donker aand
Voels gekwes, Oorgetrek deur die pes
Die vuur is terug in die Noordeland
Steeds skuil die goue Maan
Die silwer sonlig skyn niemeer
In die land van Karjala

Väinämöinen!

Vegters en vrouens, die folk van die land
Val nou op die grond neer, siek en verbrand
In die diepste mere, skuil die nare Hauki
'n Duisend mere, van ons donker land
Keihäs onkia, polttava Karjala
Kuoleva kansan, vioittunut johtaja

Vegters uit die Noorde
ken steeds net die nag
In die mis-bedekte oseaan
Op die woud-bedekte land

'n seun gebore uit die vlees
'n mededinger om te wees
"Doodstraf in die nuwe jaar"
Voor die jonge seun kon beswaar
"Doodstraf in die nuwe jaar
Doodstraf sal my seun bedaar"

Wainamoinen, uit die veld geslaan
Aangekla deur sy swakke gang
Kind se eerste woorde
Laat die koning skaam

Die land van 'n duisend mere
Val neer voor die seun van wraak
Report lyrics