.

FM Stereo Lyrics

Steve Hofmeyr - FM Stereo

Ek moet, by jou uitkom
By jou inkom
Met 'n broer se intensies
Stasies, sonder seine
Kry jy myne
Wat is jou frekwensie
Ek bly eerder niemand as iemand sonder jou

Wat is jou FM Stereo
Waar's jou kop, wie's jou Romeo
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet...
Wat is jou FM Stereo
Watter knoppie moet ek draai vir jou
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet...
Tel my by jou oorwinnings
en als wat binne
My hart verinneweer
Kyk weg, want as jy weer kyk
Sal hy wat wegkyk
In 'n soutpilaar verteer
Ek bly eerder niemand as iemand sonder jou

Wat is jou FM Stereo
Waar's jou kop, wie's jou Romeo
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet...
Wat is jou FM Stereo
Watter knoppie moet ek draai vir jou
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet...
Ek bly eerder niemand as iemand sonder jou
Wat is jou FM Stereo
Wat is jou FM Stereo
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet...
Wat is jou FM Stereo
Watter knoppie moet ek draai vir jou
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet...

Maar die man in my wil weet.
Report lyrics
Treffer Na Treffer, Volume 4 (2012)
Song Vir My Dad Kyk Diep in My Oë Loop Net Langs My Spore FM Stereo Laat My Die Een Wees Ons Twee Ek Wil Huil as Dit Reën 1001soene Net 'n Mens Medaljie Vir Ma Skilpadtepel Some Broken Hearts Never Mend Mayday Sal Jy Nog Glo in My? Ek Wonder Opskop Sonder Als Begin Eers Nou Kom Terug, Kom Weer, Kom Haal My Daardie Oomblik Waarom Bly Jy My Nie Hier Vanaand? Gooi Kole