.

Net 'n Stil Uurtje Lyrics

Net 'n Stille Uurtjie
Bosman

Net 'n stille uurtjie saam met jou,
dan kan ek my hart ontvou.
Dromend oor ons toekoms vol van prag
liefde stralend elke dag.
Net 'n stille uurtjie aan jou sy,
van die wêreld af geskei.
Elke uurtjie is vir my so kostelik -
gevul met vreugde en geluk.
Net 'n stille uurtjie aan jou sy,
van die wêreld af geskei.
Elke uurtjie is vir my so kostelik -
gevul met vreugde en geluk.

©1996, 1997 Leon Hart
Report lyrics