.

Ding Dong Lyrics

Ding-Dong
Kikillus

Ding-dong, sing die klokke vir die maan -
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan.
Afskeid is swaar, maar, my liefling,
laat dit net tydelik wees -
Neem hierdie roos as 'n teken
dat ek beloof jou trou te wees.
Ding-dong, roep die klokke jou en my -
Ding-dong, liefdes-ure is verby.
Ding-dong, sing die klokke vir die maan -
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan.
Afskeid is swaar, maar, my liefling,
laat dit net tydelik wees -

Neem hierdie roos as 'n teken
dat ek beloof jou trou te wees.
Ding-dong, roep die klokke jou en my -
Ding-dong, liefdes-ure is verby.

©1996, 1997 Leon Hart
Report lyrics