.

Die Oue Kalahari Lyrics

Ver in die Ou Kalahari, daar sing die Boere so
Gee ons die Ou Kalahari, die Ou Kalahari bo

Wyd lê die eind'lose vlaktes, kameeldoringboom en sand
Eensame, vreedsame ou wêreld: daar is ons Kalahari land
Sonbesies sing in jou bosse, die hittige son te versmaai
Rooi Afrikaner-osse sien jy om elke draai
Ver in die Ou Kalahari tot daar in die Molopo
Gee ons die Ou Kalahari - die Ou Kalahari bo

Ver in die Ou Kalahari, tot daar in die Molopo
Gee ons die Ou Kalahari - die Ou Kalahari bo
Report lyrics