.

Aai Ja Jaai Lyrics

Ek soek jou in my drome
Ek soek jou in my kop
Ek soek jou in my bed
Dis waar jy le my pop
Dis waar jy hoort my pop
Ek wens jou op my paaie
Ek wens jou om die draai
Maar jys al lankal weg
Ek moet my hart omblaai
En ek wens dat jy weer terug na my sal waai

Aai ja ja jaai
ja jaai jaai ja jaai jaai
Weer terug sal waai
aai ja ja jaai
ja jaai jaai ja jaai jaai
Wie sou kon raai
Dat ons liefde so kon draai
Maar jys nog by en jou brief le in my laai
Ek sien jou voor jou huis staan
Met groot seun hand aan hand
Maar ek kan sien jou hart is koud ek sien daars f***
O ek sien daars f***
En soos hy die keur weg ry
Stop ek voor jou deur
Jy maak dit vir my oop is daar nog vir ons hoop
O ek wens dat jy weer terug na my sal waai
ai ja ja jaai
Ja jaai jaai ja jaai jaai
Weer terug sal waai
Aaai ja ja jaai
ja jaai jaai ja jaai jaai
Wie sou kon raai
Dat ons liefde so kon draai
Maar jys nog by my want jou brief le in my laai voel jy nog my hart by jou
Ek wens dat jy weer terug sal waai voel jy nog my hart by jou
Ek wens dat jy weer terug na my sal waai
Report lyrics