.

Huistoe Lyrics

Die Broers
Christo,Cobus en Nic

Soos 'n boot wat seil op die water.
Soos 'n voël wat vlieg deur die lug.
Soos 'n trein wat loop oor sy spore.
Kom ek terug na jou.
Te lank het ek alleen gewandel.
Te lank was ek ver op reis.
Ek's 'n rondloper.
Ek's 'n wegloop kind.
Ek is ver van jou.

Ek kom huistoe.
Ek kom huis toe.
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort.

Ek kom huistoe.
Ek kom huistoe.
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort.
Elke aand in 'n vreemde bed.
Elke dag op 'n vreemde pad.
Elke dag, vreemde gesigte.
Ek wens jy was hier, by my.

Die pad word al hoe langer.
En my oë word al hoe swaarder.
Maar ek sal uithou.
Want ek is amper terug by jou.

Ek kom huistoe.
Ek kom huistoe.
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort.
Ek kom huistoe.
Ek kom huistoe.
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort.

Te lank het ek alleen gewandel.
Te lank was ek ver op reis.
Ek's 'n rondloper,
Ek's 'n wegloop kind,
Ek is ver van jou.

Ek kom huistoe.
Ek kom huistoe.
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort.

Ek kom huistoe.
Ek kom huistoe.
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort.
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort.
Report lyrics
Broers (2006)
Factory Wanneer Kom Die Reën? Huis Toe Everybody Siel Van 'n Swerwer Chain Around My Heart Michelle Tyd Om Dankie Te Sê Break My Heart Drome Van Gister Elke Liewe Ding Perfect In Your Eyes 'n Lewe Saam Met My