.

Houvas Lyrics

as dit n bietjie meer word as wat ek kan verdra
hierdie kei hardheid, die dik vel en die koue front
kan ek na jou toe kom?
sal jy my dan vashou?
en as die steek van die verlede nou in my hart ontvou
en laasnag se duisternis my vandag weer kom besoek
sal jy my dan vashou?
en ek weet dis seer want ek't gesien wat die wreedheid aan jou oe doen
en hoe dit jou toelaat om na my toe te kom.
laat ek jou dan vashou.
Report lyrics