.

Is Jy Bang Lyrics

Kan jy my dan nie vertrou nie
Het ek jou te seer gemaak?
Ek wil jou nie net so los nie
Ek weet ek het 'n f*** gemaak
Toe jy aan my raak
Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Lyk my jy wil nie vergeet nie
Ek sien hoe jy terug verlang
Maar ek sal vashou en nie los nie
So baby gee my nog net een kans
Om aan jou te raak
Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang
En ek sien jou voor my staan
In 'n droom kom jy weer terug na my
En al weet ek jy moet gaan
Sal ons liefde nooit vergaan

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

In 'n droom kom jy weer terug na my
Report lyrics